Forbidden fruit - why the knowledge of Good and Evil was not meant for us?

Forbidden fruit

Why would God forbid the knowledge of good and evil to Adam and Eve? This seems strange as even the fruits from the Tree of Life were not forbidden to them. And when God forbid to eat these fruits, He explained what kind of tree it was. God wanted us to know that he hadn't meant the knowledge of good and evil for us. Why?

En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.

( Genesis 2:16-17 )

Let’s see what happened to Adam and Eve on the very first meeting with God right after eating the forbidden fruit.

En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin. Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy? En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg.

( Genesis 3:8-10 )

The knowledge of Good and Evil made Adam and Eve hide from God. Hide from the one who created them, who loved and cared for them…

With this, we already see that the first response caused by the extra knowledge was not very promising. Adam and Eve, in the same way as we all, are simply not ready for such a powerful knowledge.

The knowledge of good and evil made us rely on our own judgement instead of following God. We do not see all that God sees, we do not comprehend all complexity and interconnectivity of things in this world. We lack God’s wisdom and understanding, yet we readily stamp the things we see with "Good" and "Bad"…

Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

( Jesaja 55:9 )

This stolen knowledge blinds us and keeps away from the message of God. When we hear "bad" news or critique against us, we will judge that bad person instead of trying to understand his message for us.

Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het;

( Handelinge 7:52 )

King David was one of the rare exceptions who was actually listening to the word of God regardless of whether good or bad person it was coming from, and whatever form the speech took.

En toe koning Dawid tot by Bahúrim gekom het, kom daarvandaan juis 'n man te voorskyn uit die geslag van die huis van Saul met die naam van Símeï, die seun van Gera; hy het uitgekom en gedurigdeur gevloek En dit het Símeï gesê terwyl hy vloek: Weg, weg, jou bloedvergieter en jou deugniet! Toe vra Abísai, die seun van Serúja, vir die koning: Waarom moet hierdie dooie hond my heer die koning vloek? Laat ek tog oorstap en sy kop afslaan! Maar die koning sê: Wat het ek met julle te doen, seuns van Serúja? As hy vloek, en as die HERE aan hom gesê het: Vloek Dawid! wie mag dan vra: Waarom maak jy so?

( 2 Samuel 16:5,7,9,10 )

Indeed, however loved by God David was, he was a murderer who later was not allowed to build a temple for God.

Maar die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: Jy het bloed in menigte vergiet en groot oorloë gevoer: jy mag nie vir my Naam 'n huis bou nie, omdat jy baie bloed op die aarde voor my aangesig vergiet het.

( 1 Kronieke 22:8 )

If we look further, we’ll understand that we also get what we deserve no matter good or bad person it comes from. Yes, it’s natural for us to blame our manager who did not give us a raise, another driver who hit us in a car accident, a thief who stole something valuable from us, another person we had conflict with… We always see the evil in someone else, and do not see the message meant for us behind what had happened…

En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?

( Matteus 7:3 )

Yes, if bad person or bad circumstances approached, it's never without a reason.

Maak dan nou julle weë en julle handelinge goed, en luister na die stem van die HERE julle God; dan sal dit die HERE berou oor die onheil wat Hy teen julle gespreek het.

( Jeremia 26:13 )

So let’s withhold our judgement on those who we think is Evil, but shed the light of love on everyone, as a true children of our Heavenly Father.

sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges.

( Matteus 5:45 )

Now we see that every knowledge comes with great responsibility. While we got the knowledge of Good and Evil, we do not have full understanding to use it properly. Therefore, let’s withhold our judgement and rely on God in all we do.

Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

( Spreuke 3:5-6 )