jesus
Wat beteken dit om die Naam van die Here aan te roep?
Is dit genoeg om Jesus net vir hulp te vra en te sê dat ek op Hom vertrou? Om sy Naam aan te roep? Sal ek gered word — is dit regtig so eenvoudig?
Sulke vrae kom by ons op, of word aan ons gestel, nadat ons die volgende vers of soortgelyke verse soos dié hieronder gelees het.
Waarom het God vir Abraham gevra om sy seun dood te maak?
Baie mense kan 'n verwronge persepsie van God ontwikkel op grond van hierdie verhaal. God se versoek mag eties en logies uitdagend voorkom.