Jacob wrestled with God and won. What does it mean?

knight fight

When coming back home before meeting with Esau, Jacob wrestled with God and won. What does that mean?

Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.

( Genesis 32:28 )

We are used to the fact that winners write the history and that is what we are used to read, without knowing the other side of the story. Therefore, we are used to treating winners favorably and rejoicing in their victory. However, the Bible is God's word in which historical facts are presented in an impartial manner.

This is what the prophet Hosea says about this.

Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle sluit 'n verbond met Assur, terwyl olie na Egipte gevoer word. Die HERE het ook 'n twis met Juda, en Hy sal oor Jakob besoeking doen volgens sy weë, hom vergelde na sy dade. In die moederskoot het hy sy broer by die hakskeen gehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel. Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry, hy het geween en Hom gesmeek. By Bet-el het hy Hom gevind, en daar het Hy met ons gespreek. En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam.

( Hosea 12:2-6 )

Hosea sees nothing good in Jacob's struggle with God. Even before he was born, Jacob grabbed his brother by the heel, then took advantage of the situation and "bought" his birthright from Esau. Then he deceived him and received a blessing from his father. He got hold of Laban's best livestock by cunning, and then fled from him with all his belongings.

En Jakob antwoord: Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my. En Esau sê: Kyk, ek gaan sterwe, en wat baat die eersgeboortereg my dan? Toe antwoord Jakob: Sweer eers vir my. En hy het vir hom gesweer en sy eersgeboortereg aan Jakob verkoop.

( Genesis 25:31-33 )
En Jakob sê aan sy vader: Ek is Esau, u eersgeborene. Ek het gedoen soos u my beveel het. Rig u tog op, sit en eet van my wildsvleis, dat u siel my kan seën.

( Genesis 27:19 )
En elke keer as die sterkste diere verhit word, sit Jakob die latte voor die oë van die vee in die trogge, sodat hulle verhit sou word by die latte. Maar as die vee swakkerig was, het hy dit nie ingesit nie; so was dan die swakkes vir Laban en die sterkes vir Jakob.

( Genesis 30:41-42 )
En Jakob het Laban, die Arameër, mislei deur hom nie te vertel dat hy wou vlug nie. So het hy dan gevlug met alles wat hy gehad het: hy het hom klaargemaak en deur die Eufraat gegaan en sy aangesig gerig na die gebergte van Gílead.

( Genesis 31:20-21 )

By fighting with God, Jacob fought against the will of God. He fought against walking the path that God intended for him.

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees. Wees nie soos 'n perd, soos 'n muilesel wat geen verstand het nie, wat 'n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie.

( Psalms 32:8-9 )

However, despite fighting with God, Jacob still asked for His blessing for himself, and his request was granted. He became the father of the 12 tribes of Israel and led an entire nation. The nation's path was similar to that of Jacob — continuous rebellion and occasional requests for forgiveness and blessing...

Ek het my hande die hele dag uitgebrei na 'n opstandige volk wat wandel op 'n weg wat nie goed is nie, agter hulle eie gedagtes aan; 'n volk wat My gedurigdeur in die aangesig terg, wat offer in tuine en rook laat opgaan op bakstene; wat in die grafte sit en vernag in verborge plekke; wat varkvleis eet, en daar is brokke onrein vleis in hulle skottels;

( Jesaja 65:2-4 )

Many years later, a completely different person appeared on earth, a real son of God, who did not fight with God, but followed him in everything. And even on the verge of death, he did not turn away from the cup that was given to him by God.

En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.

( Matteus 26:39 )

Yes, this man is Jesus Christ who showed us the true path that leads to eternal life.

Therefore, let's not fight with God, but let him lead us according to his will.

Toe ek geswyg het, het my gebeente uitgeteer in my gebrul die hele dag; want u hand was dag en nag swaar op my; my murg het verander soos deur somergloed. Sela. My sonde het ek U bekend gemaak, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie. Ek het gesê: Ek wil aan die HERE my oortredinge bely; en U het die ongeregtigheid van my sonde vergewe. Sela.

( Psalms 32:3-5 )
Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

( Spreuke 3:5-6 )