Wanneer die lewe swaar is
Sommige seisoene van die lewe voel swaar: vrees, eensaamheid, verlies, of gebede wat onbeantwoord lyk. As jy in een van hulle is, is hierdie artikels vir jou geskryf, sag en sonder druk. Jy is nie alleen nie, en jy is welkom hier.
“Wat ek ook al doen, ek is ’n buitestaander. Dag ná dag word dit vir my bevestig dat niemand van my hou nie en niemand my nodig het nie. Ek voel…
'n Onbeheerbare virus trek soos 'n groot storm oor die vastelande en besmet mense rondom ons. Van sommige van ons neem dit ons werk en die lewens van…
’n Geloof wat laat skyn — Geloof is een van die woorde wat die meeste in die Bybel voorkom, en een van die mooiste gedagtes daarin. Tog is dit maklik…
Wanneer alles te swaar voel — “Ek voel verlore, hopeloos, gebroke en alleen. Ek is heeltemal op my eie, worstel met 'n nuttelose lewe, en niemand gee…
Vrees kan sin maak — ’n Dokter bel met slegte nuus. ’n Baas sê: “Kom ons praat later.” Iemand dreig om jou hof toe te vat. ’n Mens vir wie jy lief is…