promise
Die belangrikheid van beloftes
Wat ons nie kan sien nie, is steeds werklik
Ons leef in 'n sigbare, praktiese wêreld, en dit is maklik om te onderskat wat ons nie kan sien nie. Geregtigheid wat ons iets kos, of dit geld, gemak of gesondheid is, kan soos 'n verlies lyk. 'n Vriendskap kan minder belangrik voorkom wanneer dit nie meer nuttig is nie. En 'n belofte kan begin voel asof dit opsioneel is wanneer dit nie meer in ons voordeel is om dit na te kom nie.