Am I saved?

Bible chapter Genesis

People often get asked if they are saved, or concerned about their salvation or being afraid of death.

Initially God created us to be with him in the Garden of Eden. However, Eve and Adam ate the forbidden fruit, bringing sin into our lives. And the sin separates us from God. There is no life without God. Sin brings death...

maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.

( Jesaja 59:2 )
Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet.

( 1 Korintiërs 15:56 )

What about those who do not sin?

As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.

( 1 Johannes 1:8 )
want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen sonder om te sondig nie.

( Prediker 7:20 )

What does it mean to be separated from God?

Die siel wat sondig, dié moet sterwe; die seun sal nie die ongeregtigheid van die vader help dra nie, en die vader sal nie die ongeregtigheid van die seun help dra nie; die geregtigheid van die regverdige sal op hom wees, en die goddeloosheid van die goddelose sal op hom wees.

( Esegiël 18:20 )

God is light, God is love, God is life. Being separated from God means being separated from life. This is what we can see from the following verses.

In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.

( Johannes 1:4-5 )
En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.

( 1 Johannes 1:5 )
Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend.

( Job 33:4 )
En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.

( 1 Johannes 4:16 )

How can we reunite with God and have eternal life?

If God is in heaven and we are on earth, what can we do to reach and reunite with God?

En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.

( Johannes 3:13 )
Hy wat van bo kom, is bo almal; hy wat uit die aarde is, is uit die aarde en praat uit die aarde. Hy wat uit die hemel kom, is bo almal. Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie.

( Johannes 3:31-32,34 )

Jesus Christ came down from heaven, what does he say about salvation?

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.

( Johannes 3:16-17 )

So, we just need to believe in the Son of God to have eternal life? Even if we sinned? How will we be judged?

Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie.

( Johannes 3:18 )
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.

( Johannes 5:24 )

What about any other ways to reunite with God, our father?

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

( Johannes 14:6 )

What does it mean to believe in God and Jesus Christ?

To believe in Jesus Christ, you need to know more about Him than just a name. Better to read the whole Bible, as it's impossible to get a clear picture without knowing the whole story. You need to read about the Messiah and his role in Israel, Judea and the rest of the world in Old Testament. Then read Jesus' story in the New Testament and decide for yourself if you believe that He is the Messiah, the anointed one. To get you started, here are some verses.

What is the relationship between Jesus Christ and God?

Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon

( Kolossense 1:15,19 )
naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.

( 2 Korintiërs 4:4 )

What does Jesus Christ himself say about that?

Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader?

( Johannes 14:9 )
En wie My aanskou, aanskou Hom wat My gestuur het.

( Johannes 12:45 )

And few more verses about Jesus...

Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,

( Hebreërs 1:3 )
En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon--en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom--vol van genade en waarheid.

( Johannes 1:14 )

Conclusion

Now you know more about salvation. However, if you are still concerned about whether you're saved, you need to know the following.

Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.

( Matteus 16:25 )

Now, instead of worrying about being saved, focus on understanding the Gospel, the true image of the God through Jesus Christ the Son. And follow him. Jesus will take care of the rest.

Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

( Matteus 6:33 )