virus
Wat is die Christelike reaksie op 'n pandemie?
'n Onbeheerbare virus trek soos 'n groot storm oor die vastelande en besmet mense rondom ons. Van sommige van ons neem dit ons werk en die lewens van mense wat ons liefgehad het. Ons voel hopeloos teen 'n virus waarvoor ons geen behandeling het nie. Ons voel asof ons in 'n klein bootjie in 'n stormwind dryf.