Why do righteous suffer and wicked flourish? Where is justice?

Judge hammer

In this world we often see that people are not treated fairly. We see righteous suffer and wicked flourish. But why is that? According to the Bible, God gives justice to those who are treated unfairly.

Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.

( Psalms 103:6 )

But if God gives justice, then why are we seeing so much injustice around?

Let's look into the past. We supposed to be just to each other, help and spread love to one another. Instead, we did cruel things before God's eyes here, on Earth.

Bowendien het hulle hul seuns en hul dogters aan die duiwels geoffer en onskuldige bloed vergiet- die bloed van hul seuns en hul dogters wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het- sodat die land deur bloedskuld ontheilig is. En hulle het onrein geword deur hul werke en gehoereer deur hul dade. Toe het die toorn van die HERE ontvlam teen sy volk, en Hy het 'n afsku gekry van sy erfdeel.

( Psalms 106:37-40 )

And even in modern times, we're afraid to look at ourselves honestly. Not just at our actions, but also to objectively evaluate our thoughts and wishes. It's very difficult to accept someone's honest feedback on us. Instead, we prefer sweet lie.

Hulle haat die man wat in die poort die reg handhaaf, en hulle het 'n afsku van hom wat in opregtheid spreek.

( Amos 5:10 )

For centuries, we - people - were not judging other people like us, fairly. And our God could not leave that unnoticed. Despite Jerusalem being the city of people who are deeply loved by God, it received the justice like everyone else. We can't keep doing evil things and rely that God will keep forgiving us forever.

Swerf rond in die strate van Jerusalem, en kyk tog en verneem en soek op sy pleine of julle iemand vind, of daar een is wat reg doen, wat waarheid soek--dan sal Ek daaraan vergifnis skenk.

( Jeremia 5:1 )
Lamed. Hulle het dit nie geglo nie, die konings van die aarde en al die inwoners van die wêreld, dat 'n teëstander of 'n vyand in die poorte van Jerusalem sou kom nie. Mem. Dit was oor die sondes van haar profete, die ongeregtighede van haar priesters wat daar binne-in die bloed van die regverdiges vergiet het.

( Klaagliedere 4:12-13 )

Because of our injustice towards others, our hate towards truth, our pride and sin, we separated ourself from God, and we separated ourself from justice. We willingly walk away from a lake with crystal clear water, further and further, get thirsty and cry "Where is water? I do not see it!". Where is God, can't he help?

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie; maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie. Want julle hande is met bloed bevlek en julle vingers met ongeregtigheid; julle lippe spreek leuen, julle tong fluister onreg. Daar is niemand wat aanklaag in geregtigheid en niemand wat 'n regstryd voer in waarheid nie; hulle vertrou op nietigheid en spreek valsheid, met moeite gaan hulle swanger en baar onheil. Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe; en as dit stukkend gedruk word, bars daar 'n adder uit. Hulle weefsels deug nie vir klere nie, en met hulle voortbrengsels kan niemand hom toemaak nie; hulle werke is onheilswerke, en die daad van geweld is in hulle hande. Hulle voete hardloop om kwaad te doen en is haastig om onskuldige bloed te vergiet; hulle gedagtes is onheilsgedagtes, verwoesting en verbreking is in hulle paaie. Die weg van vrede ken hulle nie, en daar is geen reg in hulle spore nie; hulle maak hul paaie krom, niemand wat daarop loop, ken die vrede nie. Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtigheid ons nie; ons wag op lig, maar kyk, daar is duisternis; op 'n helder skynsel, maar ons wandel in dikke donkerheid. Ons tas rond langs die muur soos blindes, en soos die wat geen oë het nie, tas ons rond; ons struikel op die middag soos in die skemeraand; ons is onder die gesondes soos dooie mense. Ons brom almal soos bere, en soos duiwe kir ons aanhoudend; ons wag op reg, maar dit is nie daar nie; op heil--dit bly ver van ons.

( Jesaja 59:1-11 )

Yes, we sinned. And yes, we still sin. We've made our mistakes. Yet we can open our hearts toward God, repent and ask for forgiveness. And when we open our hearts for God, let's close them for sin from now on.

En jy, mensekind, sê aan die kinders van jou volk: Die geregtigheid van die regverdige sal hom nie red op die dag van sy oortreding nie; en aangaande die goddeloosheid van die goddelose, hy sal daardeur nie struikel op die dag as hy hom van sy goddeloosheid bekeer nie; en die regverdige sal deur sy geregtigheid nie kan lewe op die dag as hy sondig nie. As Ek aan die regverdige sê dat hy sekerlik sal lewe, en hy vertrou op sy geregtigheid en doen onreg, dan sal aan al sy geregtighede nie gedink word nie, maar deur sy onreg wat hy doen, daardeur sal hy sterwe. En as Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe--en hy hom van sy sonde bekeer, en reg en geregtigheid doen-- gee die goddelose die pand terug, vergoed hy wat geroof is, wandel hy in die insettinge van die lewe, sodat hy geen onreg doen nie--dan sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie. Al sy sondes wat hy gedoen het, sal hom nie toegereken word nie; hy het reg en geregtigheid gedoen, hy sal sekerlik lewe. Maar die kinders van jou volk sê: Die weg van die Here is nie reg nie, terwyl tog hulle eie weg nie reg is nie.

( Esegiël 33:12-17 )

We can be confident that God will hear us. We can be confident that it's never too late to turn away from our sins and get forgiveness, receive God's grace.

Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.

( Psalms 103:13 )
Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.

( Openbaring 3:19 )

And without a doubt, justice will prevail, and everyone will receive what they deserve.

Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.

( Jeremia 17:10 )

However, why do the truly righteous suffer?

Even if we forget the fact that there is not a single sinless person on Earth, we still need to remember that we can't always understand God's ways. While we may understand what is good and evil, we cannot properly apply that knowledge because we do not see the whole picture.

Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

( Jesaja 55:9 )

And we will not always understand why the good people we know are troubled with so many sorrows that occurred in their lives. But let's take a look at some examples in the Bible about those who suffered. If you remember the story about Joseph who was raised from a slave to the second most powerful person in Egypt.

Hy het 'n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop. Hulle het sy voete in boeie geknel, hy self het in die ysters gekom, tot op die tyd dat sy woord uitgekom het, die woord van die HERE hom beproef verklaar het.

( Psalms 105:17-19 )

Joseph went through many trials before receiving the blessing he's been waiting for. And the trials he received were not necessarily the punishment for his sins, but a necessary learning process that made him qualify for the high position he was going to receive.

Jesus himself suffered in his Earthly life, even though he did not sin.

Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;

( Hebreërs 5:8 )

Some of us lost our parents or dear ones. They died despite us praying to God day and night asking to spare their lives. Why doesn't God hear us?

When our dear ones die, we lose connection with them, we can no longer see them, talk to them, see their smiles, receive an encouraging advice. We see their death as the end where nothing we can do... But God can. Not a single person is dead for God. God hears us and our prayers. He wants good for us, but he also wants good for the ones who we lost.

Die regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid. Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde--hy wat sy reguit pad loop.

( Jesaja 57:1-2 )

Do you believe you are being faithful to God, and yet life is very hard on you? Like a loving father, our God is teaching and disciplining us, purifies and getting us ready to receive the gift from God.

As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie? Maar as julle sonder tugtiging is, wat almal deelagtig geword het, dan is julle onegte kinders en nie seuns nie. Verder, ons het ons vaders na die vlees as kastyders gehad, en ons het vir hulle ontsag gehad; moet ons nie veel meer aan die Vader van die geeste onderworpe wees en lewe nie? Want húlle het ons wel 'n kort tydjie na hulle beste wete getugtig; maar Hy tot ons beswil, sodat ons sy heiligheid kan deelagtig word. Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.

( Hebreërs 12:7-11 )
Daarin verheug julle jul, al word julle nou--as dit nodig is--'n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;

( 1 Petrus 1:6-7 )

We see evildoers having a peaceful life, escaping justice and enjoying many pleasures. Some of them broke our lives and enjoy using others to satisfy their needs. We do not see any judgement applied to them. Yet, we should not think they can escape God's judgement.

Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam. In die moeite van sterwelinge is hulle nie, en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie. Daarom is die trots om hulle soos 'n halssieraad, die geweld bedek hulle soos 'n gewaad. Hulle oë puil uit van vet; die inbeeldinge van die hart loop oor. Hulle spot en spreek in boosheid verdrukking; hulle spreek uit die hoogte. Hulle stel hul mond teen die hemel, en hul tong wandel op die aarde. Daarom draai hulle mense hul hierheen, en waters in volheid word deur hulle geslurp. En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?

( Psalms 73:4-11 )
Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val. Hoe word hulle in 'n oomblik 'n voorwerp van verbasing, vergaan hulle, raak hulle tot niet deur verskrikkinge! Soos 'n droom nadat 'n mens wakker word, o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld!

( Psalms 73:18-20 )
Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes! 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:

( Psalms 92:6-7 )
Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie. Want die kwaaddoener het geen toekoms nie, die lamp van die goddelose gaan dood.

( Spreuke 24:19-20 )

Remember that God is always fair and just. We do not always understand his ways, and sometimes we are quick to judge others. Instead, let's leave the justice to God, yet doing our best to treat everybody around with respect and love.

Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid. Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.

( Psalms 145:18-19 )
En dit is die HERE wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.

( Deuteronomium 31:8 )